So lekker kuier en lekker koop, en dink groen! “Local is lekker” en dis groen. Deur plaaslik te koop verminder jy jou koolstof-voetspoor. Jy bespaar petrol en dra by tot ‘n groen lewensstyl. Nog ‘n ding om te onthou as jy in en om jou omgewing koop, dan is die produkte ook in seisoen. Dit is hierdie handgemaakte goedere wat werk en geleenthede skep, en bydrae tot volhoubaarheid. Jy ondersteun jou gemeenskap en help met werkskepping. Moet ook nie vergeet nie dat “local is lekker” nie. Dis ook ‘n lekker plek om geskenke te soek, want hier is iets vir almal se smaak. Bring jou mandjie saam want jy gaan orals proe en smul en saamvat huis toe. Elke mark is uniek en en het ‘n unieke fokus of dit nou kos is of hand gemaakte goedere en kuns is. Die markte in en om Stellenbosch omgewing is van die beste in die land. Die lente is hier en dis tyd vir sonskyn en kaalvoet loop. SEPTEMBER 2013 HELDERBERG HIGH SCHOOL HOËRSKOOL GRATIS FREE NUUS NEWS Tel: 0 Fax: 0 2 Kosblikkopsere 3 Dorp Str Deli 4 Hello Stellenbosch 5 Braaidag 9 Teen AWSUM Wat is nou lekkerder as ‘n dag uit met die hele familie.
0 Comments
Leave a Reply. |
AuthorWrite something about yourself. No need to be fancy, just an overview. Archives
June 2023
Categories |